PW van Aswegen, die nuwe hoof van Volkies het hierdie week sy pligte opgeneem Die voormalige hoof van Hoërskool Bultfontein het hierdie week sy pligte as hoof van Volkies begin. Die gebore en ...
Hy is amptelik kort voor die Desember-vakansie as hoof aangestel, maar sal eers met die aanbreek van die nuwe skooljaar ‘n daadwerklike verandering kan maak. Hendrik is ‘n gebore en getoë ...
Hier praat ek nou nie van fuifpartytjies waarmee mense die vorige jaar afgesluit het, of dalk daarvandaan die nuwe jaar binnegegaan het nie. Ek is meerendeels eerder besig met die gevolge van ’n ...
Die International Plant Protection Convention (IPPC) van die Voedsel- en landbou-organisasie van die Verenigde Nasies meen hoewel Goss- bakteriese verwelk en verwelkskroei in die land aangemeld is, ...
DIE NUWEJAAR het op ’n dodelike noot vir verskeie gemeenskappe in die Kaapse Metropool begin. ’n Vyfjarige seuntjie van Manenberg wat volgende week sy skoolloopbaan in graad R sou begin, sal nou nooit ...
DIE begin van ’n splinternuwe jaar bring vernuwing, hoop vir ’n beter môre en ’n kans om te blom waar jy geplant is! ’n Paar bekendes deel hulle Nuwejaarsvoornemens en dra ook hulle goeie wense vir ...
Noordwes se Klas van 2024 het ’n nuwe terrein betree deur die maatstaf van die kwaliteit van hul finale eksamenuitslae verder te verhoog. Noordwes is die provinsie wat die derde meeste vordering ...
GEORGE NUUS - Inwoners van Moeggeploeg, ‘n informele nedersetting by Seaview in Pacaltsdorp, het sonkragpanele as skenking van die maatskappy Specialized Solar Systems (SSS) ontvang. Die idee is om ...